2016 Hongaarse Grand Prix

Formula 1 Pirelli Magyar Nagydíj 2016
Datum 24 Julie 2016
Plek Hungaroring
Voorste wegspringplek
Renjaer Nico Rosberg Mercedes AMG
Tyd 1:19.965
Vinnigste ronde
Renjaer Kimi Räikkönen Ferrari
Tyd 1:23.086 (rondte 53)
Podium
1 Lewis Hamilton Mercedes AMG
2 Nico Rosberg Mercedes AMG
3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer

Die 2016 Formule Een Hongaarse Grand Prix (Hongaars: Formula 1 Magyar Nagydij 2016) is op 24 Julie 2016 op die Hungaroring in Budapest, Hongarye beslis. Dit was die 946ste wedren van die Wêreldbeker-Formule Een wat sedert 1950 gejaag is.

Dit was sedert 1986 die een-en-dertigste uitgawe van die Hongaarse Grand Prix in die wêreldkampioenskap van Formule 1, en die elfde rondte van die kampioenskap in 2016. Die wedren het sonder voorval verloop en is deur Lewis Hamilton in sy Mercedes, sy vyfde van dié seisoen, gewen.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy